Select Page

Ons Trou

Delraé & Franco

Saterdag, November 22, 2025

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Ons Trou

Delraé & Franco

Saterdag, November 22, 2025

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Datum

November 22, 2025

Tyd

15:30 – 16:00

Waar

Rivier Plaas
Riversdal
Meyerton

Kleredrag

Semi-formeel
Geen denims nie

Datum

November 22, 2025

Tyd

15:30 – 16:00

Waar

Rivier Plaas
Riversdal
Meyerton

Kleredrag

Semi-formeel
Geen denims nie

Ons Liefdesverhaal

Ons storie begin in 2016 as twee skaam skoolkinders. Wat almal tienerliefde genoem het, het iets veel dieper geword.

Na matriek, nuwe stede en groot drome, het ons mekaar net meer begin waardeer. In Maart 2024 het Franco gevra… en sy het JA gesê!

Nou begin ons die volgende hoofstuk – en ons kan nie wag om dit saam met julle te vier nie.

Die Verlowing

’n Oomblik. ’n Vraag. ’n JA!
’n Onvergeetlike oomblik wat ons vir altyd gaan koester.
Ons begin nou die volgende hoofstuk – kom vier dit saam met ons!

Gevolg

Ons spesiale dag sou nie volledig wees sonder ons geliefde gevolg aan ons sy nie.
Met liefde en dankbaarheid nooi ons jou om saam met ons en ons gevolg.

Jenny

Hoof Strooimeisie

Marlize

Strooimeisie

Christi-Mari

Strooimeisie

Ava

Blomme Meisie

Miané

Blomme Meisie

Marnus

Hoofstrooijonker

André

Strooijonker

Zander

Strooijonker

Geskenke

Daar sal n boksie wees vir koeverte

Akkommodasie

Rivier Plaas

End Langenhoven Street,
Riversdale, Meyerton, 1961

Plaaskombuis

Jim Fouché road,
Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng

Lord Signature Hotel

53 Raymond Street,
Risiville, Vereeniging 1929

Kom vier saam met ons!

RSVP teen 1 November 2025

Delraé en Franco